Karlien Van Jaarsveld - Dans In Die Reën
[ti:Dans In Die Reën]
[ar:Karlien Van Jaarsveld]
[al:Sing Vir Liefde]
[by:]
[offset:0]
[00:00.00]Dans In Die Reën - Karlien Van Jaarsveld
[00:02.77]Written by:Karlien Van Jaarsveld/Johan Vorster/Christoph Kotze
[00:05.54]Ek kan nie vir jou verduidelik
[00:08.26]
[00:08.83]Hoe ek oor jou voel of hoe ek dit bedoel
[00:12.96]So staan 'n bietjie naby my
[00:16.28]
[00:16.95]Kan jy my lippe lees
[00:19.42]
[00:24.16]Voel jy die musiek se ritme
[00:27.51]Soos druppels op 'n sinkdak
[00:29.97]Hoe jy aan my hart vat
[00:32.36]Dis asof jy reg deur my kyk
[00:35.11]
[00:35.79]Dis wat jy aan my doen
[00:38.20]
[00:41.95]Ek wil net dans' dans in die reen
[00:45.40]
[00:46.16]Ek wil dans tot jy omkyk
[00:47.92]
[00:48.61]Al dans ek alleen
[00:50.25]
[00:51.05]Ons hoef nie te praat nie
[00:53.25]Niks maak meer saak nie
[00:55.19]
[00:55.79]Kom ons dans in die reen
[00:58.06]
[01:01.96]Ek staan vas in hierdie oomblik
[01:05.14]Die mense stap verby my
[01:07.64]Ek kan nie my oe kry
[01:10.10]Om van joune weg te kyk
[01:12.59]
[01:13.45]Ons praat mekaar se taal
[01:15.88]
[01:20.83]Jy kom aangestap na my toe
[01:24.15]Ek hoor hoe reen dit harder
[01:25.59]
[01:26.27]Musiek word al hoe sagter
[01:28.42]Dit is nou net ek en jy
[01:31.40]
[01:32.00]En die druppels rondom ons
[01:34.37]
[01:38.39]Ek wil net dans dans in die reen
[01:41.97]
[01:42.80]Ek wil dans tot jy omkyk
[01:45.01]Al dans ek alleen
[01:46.74]
[01:47.40]Ons hoef nie te praat nie
[01:49.25]
[01:49.94]Niks maak meer saak nie
[01:51.64]
[01:52.14]Kom ons dans in die reen
[01:54.36]
[01:57.23]Ek wil net dans dans in die reen
[02:00.76]
[02:01.45]Ek wil dans tot jy omkyk
[02:03.26]
[02:03.98]Al dans ek alleen
[02:05.65]
[02:06.24]Ons hoef nie te praat nie
[02:08.68]Want niks maak meer saak nie
[02:10.89]Kom dans in die reen
[02:12.64]
[02:17.20]Na na na
[02:18.80]
[02:30.23]Dans in die reen
[02:31.83]
[02:34.92]Ek wil net dans dans in die reen
[02:38.44]
[02:39.26]Ek wil dans tot jy omkyk
[02:40.99]
[02:41.60]Al dans ek alleen
[02:43.21]
[02:43.95]Ons hoef nie te praat nie
[02:45.69]
[02:46.40]Niks maak meer saak nie
[02:48.14]
[02:48.65]Kom ons dans in die reen
[02:50.45]
[02:53.74]Ek wil net dans dans in die reen
[02:57.30]
[02:58.03]Ek wil dans tot jy omkyk
[02:59.80]
[03:00.39]Al dans ek alleen
[03:01.92]
[03:02.74]Ons hoef nie te praat nie
[03:04.64]
[03:05.22]Want niks maak meer saak nie
[03:07.43]Kom dans in die reen
[03:08.79]
[03:12.19]Kom ons dans in die reen