Caroline Grace - Ek Bid Vir Jou

 2026-01-28  阅读 5849  评论 0

[ti:Ek Bid Vir Jou]
[ar:Caroline Grace]
[al:Ek Bid Vir Jou]
[by:]
[offset:0]
[00:00.00]Ek Bid Vir Jou - Caroline Grace
[00:03.41]Written by:Roux Cloete/Niel Schoembee
[00:06.83]Al sien ek jou nie weer
[00:08.31]Of kon ek jou nie keer nie
[00:10.36]Wonder ek vanaand waar is jy
[00:13.35]Ek wonder oor wat doen jy
[00:15.31]Waar is jy wat maak jy
[00:17.49]Wonder jy ook oor my
[00:19.55]
[00:20.26]Ek weet ons is op ñ ander plek
[00:25.32]
[00:26.86]En as jy wonder oor my
[00:30.41]Weet dat ek
[00:32.17]
[00:32.92]Ek bid vir jou
[00:34.60]
[00:36.57]Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
[00:40.21]En weet ek nou
[00:41.27]
[00:43.40]Dat alles vir ñ rede
[00:45.34]Dat ek jou ñ rukkie vas kon hou
[00:47.93]
[00:48.59]Ons sou soen
[00:50.19]Naby jou ek sou dit nooit anders oor wou doen
[00:54.77]
[00:56.15]Sal jy
[00:57.11]
[00:59.63]Ek bid vir jou
[01:01.21]
[01:03.23]Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
[01:06.44]
[01:06.95]Weet ek nou
[01:07.83]
[01:10.07]Dat alles vir ñ rede dat ek jou ñ rukkie vas kon hou
[01:14.61]
[01:15.70]Ons sou soen
[01:16.37]
[01:16.95]Naby jou
[01:18.40]Ek sal dit nooit anders oor wou doen
[01:21.33]
[01:22.77]Sal jy
[01:23.78]
[01:24.95]Ook bid vir my
[01:26.97]
[01:30.23]Die maan vertel ñ storie
[01:31.80]Kyk as jy nie glo nie blink ons ster vanaand vir jou
[01:36.31]
[01:37.01]Maak net toe jou oë en luister daar waar jy is
[01:40.61]Woorde vlieg in die wind
[01:43.03]
[01:43.55]Ek weet ons is op ñ ander plek
[01:48.71]
[01:49.98]En as jy wonder oor my weet dat ek
[01:55.61]
[01:56.58]Ek bid vir jou
[01:57.79]
[01:59.93]Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
[02:02.98]
[02:03.57]Weet ek nou
[02:04.55]
[02:06.75]Dat alles vir ñ rede dat ek jou ñ rukkie vas kon hou
[02:11.37]
[02:12.19]Ons sou soen
[02:12.98]
[02:13.57]Naby jou ek sou dit nooit anders oor wil doen
[02:17.99]
[02:19.43]Sal jy
[02:20.41]
[02:21.73]Ook bid vir my
[02:24.04]Tyd gelees verlange woorde
[02:26.53]
[02:27.15]Maar die leuens raak net groter
[02:29.75]
[02:30.42]Diep in my hoop ek jys okay
[02:34.25]
[02:37.12]In jou oë is soveel vrede
[02:39.93]
[02:40.50]Ek mis jo daarvoor nog ñ rede
[02:43.66]Sou alles gee vir nou
[02:45.54]
[02:46.68]Vir ñ oomblik saam met jou
[02:49.18]
[02:51.38]Ek bid vir jou
[02:52.92]
[02:54.95]Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
[02:58.63]Weet ek nou ek mis vir jou
[03:02.88]
[03:04.53]Ek bid vir jou
[03:06.15]
[03:08.30]Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
[03:11.39]
[03:11.92]Weet ek nou
[03:12.99]
[03:15.06]Dat alles vir ñ rede dat ek jou ñ rukkie vas kon hou
[03:19.46]
[03:20.47]On sou soen
[03:21.37]
[03:21.89]Naby jou ek sal dit nooit anders oor wou doen
[03:26.43]
[03:27.79]Sal jy
[03:28.76]
[03:30.08]Ook bid vir my
关于我们
本站如无特别注明均为转载,图片以及文章无意侵犯,如有疑问请联系我们,我们会在第一时间处理!
快捷菜单
搜索内容
歌词目录
联系方式
电话:
地址:广东省中山市
Email:admin@qq.com

Copyright © 2022 微文收录网 Inc. 保留所有权利。 Powered by LECMS 3.0.3

页面耗时0.0505秒, 内存占用1.73 MB, 访问数据库21次

鄂ICP备2024062716号