Caroline Grace - Ek Bid Vir Jou

 2026-01-28  阅读 2401  评论 0

[ti:Ek Bid Vir Jou]
[ar:Caroline Grace]
[al:Ek Bid Vir Jou]
[by:]
[offset:0]
[00:00.00]Ek Bid Vir Jou (我为你祈祷) - Caroline Grace
[00:03.44]Written by:Roux Cloete/Niel Schoembee
[00:06.89]Al sien ek jou nie weer
[00:08.37]Of kon ek jou nie keer nie
[00:10.42]Wonder ek vanaand waar is jy
[00:13.41]Ek wonder oor wat doen jy
[00:15.37]Waar is jy wat maak jy
[00:17.55]Wonder jy ook oor my
[00:19.61]
[00:20.32]Ek weet ons is op ñ ander plek
[00:25.38]
[00:26.92]En as jy wonder oor my
[00:30.47]Weet dat ek
[00:32.23]
[00:32.98]Ek bid vir jou
[00:34.66]
[00:36.64]Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
[00:40.28]En weet ek nou
[00:41.33]
[00:43.46]Dat alles vir ñ rede
[00:45.40]Dat ek jou ñ rukkie vas kon hou
[00:48.00]
[00:48.65]Ons sou soen
[00:50.25]Naby jou ek sou dit nooit anders oor wou doen
[00:54.83]
[00:56.21]Sal jy
[00:57.17]
[00:59.69]Ek bid vir jou
[01:01.27]
[01:03.29]Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
[01:06.50]
[01:07.02]Weet ek nou
[01:07.89]
[01:10.14]Dat alles vir ñ rede dat ek jou ñ rukkie vas kon hou
[01:14.68]
[01:15.76]Ons sou soen
[01:16.43]
[01:17.01]Naby jou
[01:18.46]Ek sal dit nooit anders oor wou doen
[01:21.39]
[01:22.83]Sal jy
[01:23.84]
[01:25.01]Ook bid vir my
[01:27.03]
[01:30.29]Die maan vertel ñ storie
[01:31.86]Kyk as jy nie glo nie blink ons ster vanaand vir jou
[01:36.37]
[01:37.07]Maak net toe jou oë en luister daar waar jy is
[01:40.67]Woorde vlieg in die wind
[01:43.09]
[01:43.61]Ek weet ons is op ñ ander plek
[01:48.77]
[01:50.05]En as jy wonder oor my weet dat ek
[01:55.67]
[01:56.64]Ek bid vir jou
[01:57.85]
[01:59.99]Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
[02:03.04]
[02:03.63]Weet ek nou
[02:04.61]
[02:06.81]Dat alles vir ñ rede dat ek jou ñ rukkie vas kon hou
[02:11.43]
[02:12.26]Ons sou soen
[02:13.04]
[02:13.63]Naby jou ek sou dit nooit anders oor wil doen
[02:18.05]
[02:19.49]Sal jy
[02:20.47]
[02:21.79]Ook bid vir my
[02:24.10]Tyd gelees verlange woorde
[02:26.59]
[02:27.21]Maar die leuens raak net groter
[02:29.82]
[02:30.48]Diep in my hoop ek jys okay
[02:34.32]
[02:37.18]In jou oë is soveel vrede
[02:39.99]
[02:40.56]Ek mis jo daarvoor nog ñ rede
[02:43.72]Sou alles gee vir nou
[02:45.61]
[02:46.74]Vir ñ oomblik saam met jou
[02:49.24]
[02:51.44]Ek bid vir jou
[02:52.98]
[02:55.01]Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
[02:58.69]Weet ek nou ek mis vir jou
[03:02.94]
[03:04.59]Ek bid vir jou
[03:06.21]
[03:08.36]Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
[03:11.46]
[03:11.98]Weet ek nou
[03:13.06]
[03:15.12]Dat alles vir ñ rede dat ek jou ñ rukkie vas kon hou
[03:19.52]
[03:20.53]On sou soen
[03:21.43]
[03:21.95]Naby jou ek sal dit nooit anders oor wou doen
[03:26.49]
[03:27.85]Sal jy
[03:28.82]
[03:30.14]Ook bid vir my
关于我们
本站如无特别注明均为转载,图片以及文章无意侵犯,如有疑问请联系我们,我们会在第一时间处理!
快捷菜单
搜索内容
歌词目录
联系方式
电话:
地址:广东省中山市
Email:admin@qq.com

Copyright © 2022 微文收录网 Inc. 保留所有权利。 Powered by LECMS 3.0.3

页面耗时0.0604秒, 内存占用1.74 MB, 访问数据库21次

鄂ICP备2024062716号